Tag: Aartappels SA
RSG Landbou: 10 Januarie 2023 – geborg deur Lindsay Africa
Daar is verskeie redes waarom krake in aartappels voorkom. Enrike Verster van Aartappels SA verduidelik wat die oorsake hiervan is in Dinsdag se aflewering...
RSG Landbou: 15 Desember 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Die registrasie van boerbokke by SA Stamboek gaan oor die volgende paar jaar groot veranderinge ondergaan en boerboktelers sal van 2025 af net volledige...
RSG Landbou: 13 Desember 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Spilpunttegnologie het tot so ‘n mate ontwikkel dat produsente hul water optimaal kan bestuur. Gerrie Wiese en Theunis Volschenk van Lindsay Africa gesels in...
RSG Landbou: 5 Desember 2022 – geborg deur BKB
Uitvoerprotokolle vir die sitrusbedryf raak al hoe strenger en bo-op dit ervaar produsente ‘n paar groot uitdagings met peste. Dit sit produsente onder druk...
RSG Landbou: 14 November 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Landbouers in die Suid-Vrystaat op die Lesothogrens is raadop. Paaie is onbegaanbaar, grensdrade bestaan nie, patrollies word nie gedoen nie en misdaad ruk hand...
Die plaagbeheer-gogga het gebyt
Daar is toenemende druk op produsente om alternatiewe plaagbeheermeganismes toe te pas. Uitvoermarkte vereis die gebruik van chemiese middels wat so min as moontlik...
Wie is die Aartappelsertifiseringsdiens?
Die Aartappelsertifiseringsdiens speel 'n leidende rol in die samewerking en kommunikasie met die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Maar wie en wat...
CHIPS se 2021/22 artikel van die jaar aangewys
Estimated reading time: 3 minutes
Aartappels SA (ASA) het onlangs sy jaarlikse Moerkwekersforum en ASA-kongres op 21 en 22 September, verskeie toekennings gemaak. Een...
RSG Landbou: 18 Augustus 2022 – geborg deur Brahman SA Beestelersgenootskap
Sietze Smit van die Brahman SA Beestelersgenootskap kuier in Donderdag se aflewering van RSG Landbou in die ateljee. Hy gesels oor die sukses van...
RSG Landbou: 16 Augustus 2022 – geborg deur Brahman SA Beestelersgenootskap
Die eerste Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur is onlangs aangewys. James Faber van Barkley-Wes brei uit oor sy klimaatslim-boerderypraktyke in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou.
Daarna...