Die jaarlikse Syferfontein Bonsmara-produksieveiling is ‘n geleentheid wat geen beesboer moet misloop nie. Die 18de produksieveiling van sy soort vind op 27 Julie plaas in die Leandra-Standerton-distrik. Die aanbod bestaan uit 70 geregistreerde bulle, 40 geregistreerde vroulike diere en 100 kommersiële dragtige verse. Die volledige katalogus is beskibaar op AgriOtbit. Klik hier om die katalogus af te laai. Klik hier om die katalogus af te laai. Vir meer inligting besoek die Syferfontein Bonsmaras-webwerf deur hier te klik.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY