Wat is die mees algemene swamsiektes wat by mielies voorkom en watter uitdagings bied hierdie siektes vir mielieboere?

Willie Wessels, tegniese bestuurder van Gewasbeskermingsoplossings by BASF, beantwoord hierdie vraag op AgriOnAir. Hy gee ook raad oor hoe om hierdie siektes effektief te behandel. Luister nou na hierdie onderhoud.

Wie is BASF?

BASF fokus daarop om volhoubare oplossings en lang-termyn waarde aan produsente, die bedryf en die gemeenskap te bied. Ons glo aan volhoubare groei en voorspoed vir almal.

BASF is in 1865 gestig en is die wêreld se voorste chemiese maatskappy. Ons het kliënte in 171 lande en produksie-aanlegte in 41 lande. Ons bied volgehoue ondersteuning aan ons kliënte en staan hulle voortdurend by om gesonde gewasse te verseker.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur BASF. Besoek gerus hulle webwerf hier.

NOU!
GAAN ONS BOER