Kyk weer na 16 Mei se Grootplaas. Die suiwelbedryf, wat ‘n groot bydrae tot Suid-Afrika se arbeidsmag en ook die landboubedryf in geheel lewer, is in die kollig. Ons gesels met dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie oor wat hul rentmeesterskap-toekennings vir melkboere als behels. Jompie Burger van die Suiwelstandaard-agentskap het ons ook meer vertel oor hul nuwe kode vir beste praktyk wat onlangs bekendgestel is.

Nuusborg: Bayer

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY