Babesiose, oftewel rooiwater, is ’n protosoïese bosluisoorgedraagde siekte wat meestal by beeste voorkom. Die twee soorte babesiose wat in Suid-Afrika voorkom, is Afrika-rooiwater en Asiatiese of Europese rooiwater.
Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid praat in dié aflewering van AgriOnAir hieroor, en gee ook raad oor die behandeling hiervan. Luister nou na hierdie onderhoud.
Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensure that our work adds value to society. We’re committed to improving the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addressing global issues such as food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Elanco Animal Health. Besoek gerus hulle webwerf.