Voedselsekerheid bly ‘n uitdaging in Suid-Afrika. Nico Groenewald van Standard Bank gesels in dié aflewering van AgriOnAir oor ‘n projek wat hierdie probleem aanspreek. ‘n Duisend ton voedsel is die afgelope jaar versprei en hy verduidelik ook hoe hulle dit reggekry het. Luister nou na dié onderhoud.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Standard Bank. Besoek gerus hulle webwerf.