Landbouprodusente staar daagliks verskeie risiko’s in die gesig, maar lyk vandag se risiko’s anders as in die verlede? Bertie Hamman van Standard Bank werp meer lig op dié onderwerp.
Daarna is Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat aan die woord om uit te brei oor landbou-ekonomie as ‘n loopbaan.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV
View other Plaas TV episodes.