2022 is ‘n bedrywige landboujaar en die bedryf moet bontstaan om die steeds versnelde pas van verandering te kan volhou. Nico Groenewald van Standard Bank gesels oor die gevaarligte wat aandag vereis. Standard Bank – South Africa
Daarna kuier Chantelle Fryer van Evonik in die Plaas TV-ateljee. Sy gesels onder andere oor die uitdadings in die veevoerbedryf asook AFMA se opkomende simposium. EvonikAnimal Feed Manufacturers Association – AFMA
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKB, Elanco, Standard Bank, Jonsson Workwear, Syngenta
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV