Die Suiwelstandaardagentskap (SSA) se plaasoudits het ten doel om die mate toepassing van beste praktyke te verifieër en om sodoende te verseker dat produsente voedselveiligheid, gehaltebeheer en volhoubare produksiepraktyke toepas. Tania Blignaut, ‘n operasionele bestuurder en voedselveiligheidsouditeur van die Suiwelstandaardagentskap, brei nou hieroor uit.
Luister nou na hierdie onderhoud.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

