Kyk 12 Oktober se Grootplaas met Luami Zondagh en Samuel Pauw.

In die episode:

• Luami Zondagh van #spekkies gesels oor spekbome se belangrike rol in ekologiese welstand
• Samuel Pauw van die Certifited Wagyu-telersgroep gesels oor dié ras en ‘n komende Wagyu-veiling.

Inhoudsborg: Wildswinkel

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY