Jy kan tussen 35 en 63% op uitgesoekte Plaas Media-produkte spaar met die opwindende #PlaasBlackFriday-aanbiedinge. Advertensiespasie in Veeplaas, Stockfarm, Farmbiz en Handelspos asook blootstelling op Grootplaas, RSG Landbou en AgriOrbit kan teen ongekende lae pryse bespreek word. Registreer vandag nog. Slegs beperkte geleenthede beskikbaar!

Read it in English.

Maak seker dat jy vooraf registreer om van die uitstekende aanbiedinge gebruik te maak. Deur te registreer kan jy boonop ook ‘n lekker prys wen. Een gelukkige kliënt kan ‘n volblad promosieartikel in een van die Plaas Media-titels asook ‘n RSG Landbou-onderhoud en twee Veeplaas-boshoede wen.

#PlaasBlackFriday vind op 24 November 2017 plaas. Op daardie dag sal elke aanbod op ons sosiale media-platforms geplaas word. Jy kan dadelik registreer deur op die skakel in die plasing te klik. Die kliënt wat eerste reageer sal deur sy konsultant gekontak word vir ‘n bewys van betaling of bestelnommer. Onthou, slegs beperkte spasie is beskikbaar!

Kontak jou verkoopskonsultant vir meer inligting. Vir algemene navrae kontak Marné Anderson by 072 639 1805 of accounts@plaasmedia.co.za

PlaasBlackFriday

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY