Kyk 13 Februarie 2018 se Grootplaas met Dr Johan van Rensburg en Dr Gerhard Neethling.

  • Bosluise en die siektes wat deur die pes aan vee oorgedra word, is onder die vergrootglas. Dr Johan van Rensburg van Afrivet gesels oor hoe veeprodusente hierdie uitdaging kan bestuur.
  • Ons fokus weer op listeriose, en dr Gerhard Neethling van die rooivleis-abattoirvereniging vertel meer oor die stelsels wat dié skakel in die waardeketting, reeds in plek het om voedselveiligheid te verseker.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY