skaapskool

Veeplaas bied in 2018 die derde Veeplaas Intensiewe Skaapproduksieskool aan. Dit word in samewerking met Mamre Dormers en die Eenheid in Lewendehawe-ekonomie by die Universiteit van die Vrystaat aangebied. Die skaapskool vind van 10 tot 12 April 2018 in die Equitas Ouditorium by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein plaas. Registreer nou al, want slegs ‘n beperkte aantal sitplekke is beskikbaar.

Klik hier vir die registrasievorm en meer inligting.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY