Skeer-adviseur gesels oor wolklassering

0
72

Konsortium Merino se 33ste produksieveiling, Captain Merino, het onlangs op die plaas Dombietersfontein naby Victoria-Wes plaasgevind. Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, het na afloop van die veiling met Johan van Vuuren, ’n skeer-adviseur, oor wolklassering en die wolbedryf gesels. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY