Nutrico vier dié jaar sy twintigste bestaansjaar. Martin Botha het in die Plaas TV-ateljee kom kuier om oor hulle rol in die landbouchemiese bedryf te gesels.
Simbra SA is hosting information days in March and Kobus Bester tells us about these events, so stay tuned!
Kyk dit nou hier / Watch it here:
Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg.
Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.
Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!
Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3AKlik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.