Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Charl van Rooyen oor die Maluti Dormers-veiling, wat op 17 Februarie plaasvind, en met Meyburgh Erasmus oor die Olmar Dohne Merino-veiling, wat op 16 Februarie plaasvind. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY