Rover Tours maak dit vir jou moontlik om landbou regoor die wêreld te ontdek. Rover Tours neem die afgelope ses jaar al landbou-toergroepe op ontdekkingsreise na verskeie landbougeleenthede en -gebiede regoor die wêreld.

Sien hier waarna jy in 2017 kan uitsien.  Kontak 082 563 5688 of tours@rovertours.co.za. Vir meer inligting, besoek www.rovertours.co.za.

 

Rover Tours praat oor landboutoerisme, 10 Oktober 2016

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY