Home Search

plaas tv - search results

If you're not happy with the results, please do another search
Plaas TV

A fodder bank requires careful management

The production and maintenance of a fodder bank as insurance against unfavourable farming conditions, is particularly relevant during times when large parts of the country are...

Nuwe handleiding handel oor die unieke erfenis van wol

Wol fassineer Robert Scott al sy hele lewe lank en op die pad wat hy al baie jare in die Suid-Afrikaanse wolbedryf stap, is daar vele...

Osboerdery: ’n Handige opsie vir diversifikasie

Die meeste plase in Suid-Afrika bevat dele wat as ‘moeilik’ of ‘marginaal’ beskou word, waar dit nie noodwendig optimaal is om met koeie en kalwers te...

VIDEO: Saalpas vir die veeperd

Die veeperd speel op die meeste veeplase in die land ‘n baie belangrike rol. Net so belangrik is die konsep van saalpas. Omdat die...

Beheer kalfdiarree met goeie versorging

Die twee vernaamste siektes onder kalwers is diarree en longontsteking. Kalfdiarree lei tot ekstra onkoste en onnodige verliese in die vorm van vrektes, die koste van...
AgriOnAir, RSG Landbou Agri

Produsente: Sleutelspelers in internasionale handelsreg

Daar bestaan ‘n Wêreldhandelsorganisasie-ooreenkoms (WTO) met die uitsluitlike doel om mense, diere en plante te beskerm teen die risiko’s wat gepaardgaan met invoer en...

Nestlé tackles child labour for 100% sustainable cocoa

Nestlé is investing $45 million a year in its sustainability programme and making progress reducing child labour in West Africa’s cocoa-growing communities, which form...

Wildbedryf: Gehalte eerder as getalle

Gehalte eerder as getalle is die wagwoord vir wildtelers. Wildpryse is nou bestendig, maar die dwarslat vir die gehalte van teeldiere styg stelselmatig. Diere wat ’n...

Beraming van melkkoeie se doeltreffendheid

Die hoeveelheid melk wat koeie produseer, bepaal grootliks ’n melkery se winsmarges. Koeie se voerkoste is die grootste enkele kostefaktor in melkproduksie. Daarom is doeltreffende melkproduksie noodsaaklik vir...

Verskillende veldbestuursbenaderings vir wisselbeweiding

Die eerste navorsing wat in Suid-Afrika uitgevoer is om die impak van beweiding en brand op weiveld te kwantifiseer, het in 1921 by Cedara naby Pietermaritzburg...