Home Search

plaas tv - search results

If you're not happy with the results, please do another search

Meet jou volhoubaarheid deur miskruiers te tel

Al ooit gedink hoe ’n wêreld sonder insekte sal lyk? Die prentjie is skrikwekkend, volgens dr Astrid Jankielsohn, insek-ekoloog verbonde aan die Landbounavorsingsraad (LNR)...

Kruipvoeding lei tot winsgewende skaapboerdery

In die moderne landbougemeenskap is baie tegnologie en wetenskap beskikbaar vir veeprodusente om maksimaal te produseer, goeie genetika is beskikbaar teen ’n bekostigbare prys,...
state farmland

Grondwater moet versigtig bestuur word

Altesaam 97% van die water op aarde is in die oseane en nog 2% is vasgevang in gletsers by die Noord- en Suidpool. Dit...

Waak oor kalwers se gesondheid in die wintermaande

Die wintermaande lê voor en dit is tyd om kalwers te speen. Dit gaan egter gepaard met heelwat stres en speenskok vir beide die...

Wilde waardetoevoeging van veld tot vurk

“Die tyd toe ons boerdery tevrede was om net een ratjie in die hele produksielyn te wees, is verby. ’n Mens moet probeer om...

Regulasies knip hommeltuie se vlerke

Hommeltuie en die toerusting en tegnologie wat daarmee gepaard gaan, het die afgelope tyd beduidend verbeter. Dr Debbie Jewitt, ’n ekoloog van Ezemvelo in...

Sponssiekte teiken veral groeiende diere

Clostridium-bakterieë is verantwoordelik vir siektes soos sponssiekte, harslagsponssiekte, kwaadaardige edeem, baarmoedersponssiekte en gasgangreen. Die besmetting van diere lei gewoonlik tot akute vrektes en dié...

Nelius Ferreira: Dis wat jy nóú doen, wat later tel

Dis die jong geslag wat hierdie land, en die landbousektor in die besonder, vorentoe gaan neem. Hulle het ’n visie vir die land wat...

Streng protokolle kniehalter embrio- en semen-handel

Uiters streng in- en uitvoervereistes kniehalter die verhandeling van embrio’s en semen op die internasionale mark. Dit beroof Suid-Afrikaanse vleisbeestelers van toegang tot die...

Bokvleis blink uit, maar bly beperk

Bokvleis het vanweë sy gesondheidswaarde en uitstekende smaak, die afgelope paar jaar ál meer gewildheid onder verbruikers verwerf en bokboere kan eenvoudig nie voorbly...