Parstyd is op dreef in die Suid-Afrikaanse wynbedryf en selfs geografiese inligtingstelsels word deesdae deur die bedryf ingespan. Jaco Engelbrecht van Visual Viticulture verduidelik hoe satellietbeelde gebruik word asook die voordele wat dit vir die produsent kan inhou.
Kyk dit nou hier / Watch it here: