Die wenners in vanjaar se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie sal tydens ALFA 2017 aangewys word, wanneer die uitslae en gevolgtrekkings wat uit kompetisiedata gegenereer is, ook bespreek sal word in konferensieformaat.

Klik hier vir die volledige program.

Klik hier om kaartjies te koop.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY