Friday, February 3, 2023

SA Stamboek oor melkaantekeninge

Welkom by nog ‘n episode van Plaas TV. Suiwel in kleinhandel bly ‘n warm besprekingspunt en Alwyn Kraamwinkel van SAMPRO werp meer lig op dié onderwerp.

Dan bly melkaantekeninge relevant, maar hoekom doen produsente dit nie? Thalia Brameld van SA Stamboek gesels met Lise Roberts hieroor.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoJonsson WorkwearSyngentaStandard Bank

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories