Luister: SA Landbou en Statebond

0
128

Suid-Afrikaanse landbou het nou ’n sterker stem in die Statebond. Op die algemene jaarvergadering van die Royal Agricultural Society of the Commonwealth (RASC) is Johan Ehlers, uitvoerende hoof van Agri-Expo, tot trustee in die raad van die RASC verkies. Hy vertel meer op RSG Landbou.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Lees hier meer:

Agri-Expo verteenwoordig SA landbou in die Statebond

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY