HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 5 September 2023 - geborg deur BKB

RSG Landbou: 5 September 2023 – geborg deur BKB

Dit is alombekend dat die verbod op die uitvoer van Suid-Afrikaanse vleis- en rooivleisprodukte na Saoedi-Arabië opgehef is. Maar daar is heelwat wat nog moet gebeur voor die die eerste besending gestuur kan word. Louw van Reenen van die Beefmastergroep werp lig op dié onderwerp in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou.

Daarna vertel Cathy Jason vir RSG Landbou-luisteraars haar storie. Sy is ‘n melkboer van die Wepener-distrik en ten spyte van al die uitdagings wat sy moes oorkom, glo sy daar wink ‘n blink toekoms.

Heinrich Victor is ook hierdie week op sy pos met nuus vanaf die onlangse wolveiling.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB.

#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word. Dié hande werk saam – elke dag met jou welvaart voorop gestel.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Lloyd Short: Optimale ontwikkeling is die sleutel tot sukses

Estimated reading time: 6 minutes Veeplaas het, tydens ‘n onlangse besoek aan die area, by Borden Angoras se plaashek ingedraai. Hier woon en werk...