Gewasse in heelwat van ons somergewasgebiede ly onder versuipskade en dit bring nuwe uitdagings vir produsente. Deon van Zyl van AECI Plant Health bring RSG Landbou-luisteraars in Woensdag se aflewering op hoogte van die stand van sake en gee ook raad in dié verband.

Ons gesels ook oor die navorsing op inheemse vrugte. Rosemary du Preez van die Landbounavorsingsraad se tropiese- en subtropiesegewasse vertel ons van die werk wat hulle doen. 

Luister nou na dié  onderhoude op RSG Landbou. 

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health

Luister hier na 4 Januarie se RSG Landbou.

AECI Plant Health is a South African company within the AECI Group of Companies serving the agricultural sector with pride. AECI Plant Health has been an ally to farmers in Africa for many years, and with the move towards sustainable agriculture, AECI Plant Health with its NuWay® programme, and its extensive range of products and services, aims to work with farmers to preserve our natural resources, restore soil biology and address the need for producing nutritious food.

Agriculture worldwide is under pressure to reduce pesticide and fertilizer usage whilst increasing crop yields to feed a growing world population. There is now a move away from the total reliance on traditional chemicals and synthetic fertilizers towards a more responsible and sustainable approach of cultivating crops that protects the environment and its precious resources.

Our approach is to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in the growing of crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.