Fosfaat is basies die hoofbron van energie vir die plant en daarsonder kan die plant feitlik geen plantfisiologiese prosesse dryf of vervul nie. Rupert Vermaas van AECI Plant Health brei uit oor die rol van fosfaat by plante en die voordeel vir mens en dier.
Gavin Bristow gesels oor die 52ste produksieveiling van Bristow Bonsmara op 20 Junie.
Heinrich Victor vertel ons ook wat het by die onlangse wolveiling gebeur.
#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health
AECI Plant Health is ‘n gediverdifiseerde groep. Hul produkte en dienste word aan ‘n breĂ« spektrum van kliĂ«nte verskaf in die mynbou, waterbehandeling, plant- en dieregesondheid, voedsel en drank, infrastruktuur en lagemene industriĂ«le sektore.
RSG Landbou is ân Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.
Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ân e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.
Luister hier na vorige uitsendings.