Monday, December 5, 2022

RSG Landbou: 31 Oktober – geborg deur AECI Plant Health

Eric Louw gee terugvoer in Maandag se aflewering van RSG Landbou oor vanjaar se Nasionale Landbou Jeugskou kampioenskappe wat op Lichtenburg gehou is.

Tammy Williams, ‘n makadamia-en piesangprodusent van die Noordkus, het vanjaar met die titel van die 2022 Kwanalu Jongboer van die Jaar, weggestap. Sy gesels met RSG Landbou-luisteraars oor haar pad van ontvangsdame tot volwaardige boer.

Die waarde van presisieboerdery kan nie onderskat word nie en landbou soek voortdurend maniere om produsente te help om hoë gehalte kos te produseer. Andries Duvenhage van Syngenta Suid-Afrika en Hentie Breedt van John Deere Suid-Afrika gesels oor ‘n inisiatief wat juis dié behoeftes aanspreek.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health

Who is AECI Plant Health?

AECI Plant Health is a South African company within the AECI Group of Companies serving the agricultural sector with pride. AECI Plant Health has been an ally to farmers in Africa for many years, and with the move towards sustainable agriculture, AECI Plant Health with its NuWay® programme, and its extensive range of products and services, aims to work with farmers to preserve our natural resources, restore soil biology and address the need for producing nutritious food. Agriculture worldwide is under pressure to reduce pesticide and fertilizer usage whilst increasing crop yields to feed a growing world population. There is now a move away from the total reliance on traditional chemicals and synthetic fertilizers towards a more responsible and sustainable approach of cultivating crops that protects the environment and its precious resources. Our approach is to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in the growing of crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Popular stories