Tuesday, June 28, 2022

RSG Landbou: 31 Mei 2022 – geborg deur SOILL

Wat is produsente se planne om binne die volgende dekade uit hul boerderye te tree? Dr Kandas Cloete het daar PhD-studie hieroor gedoen en gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor haar bevindings.

Die sybokhaarbedryf kan uitsien na ‘n nuwe tuiste. House of Fibre, die grootste bokhaarfasiliteit in die wêreld, se 13 000 vierkante meter-fasiliteit word Junie in gebruik geneem. Pierre van der Vyver vertel vir RSG Landbou-luisteraars waarom dié verandering noodsaaklik is.

Fanie Ferreira van die Melkprodusente-organisasie gesels dan onder meer oor Wêreld-melkdag.

Daarna is Dewald Olivier van die Voerkraalvereniging van Suid-Afrika aan die woord. Hy verduidelik wat die waarde van naspeurbaarheid is.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur SOILL

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Related Posts

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

Hydroponic feed for intensive sheep production

Academics around the world tend to reject hydroponic feed...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Smart lambing camps for profitable Boer goat farming

PW Botha lost his heart on Boer goats during...