HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 3 Mei 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 3 Mei 2023 – geborg deur Plaas Media

Agribesighede belê miljarde rande in Suid-Afrika. Francois Strydom van Agbiz verduidelik in Woensdag se uitsending van RSG Landbou dat besighede nie vir ewig kan aanhou om risiko’s te neem nie en dat talle besighede aangedui het dat hulle nie meer hul balansstaat net in Suid-Afrika kan blootstel nie.

Stres is ‘n bekende konsep vir mense en diere, maar het jy geweet dat plante ook aan stres kan ly? Kenny Beeton van Nutrico verduidelik aan RSG Landbou-luisteraars wat tot stres by plante ly en hoe dit verminder kan word.

Sowat twee maande gelede is ‘n Rooibostee-produsentevereniging gestig om die gemeenskaplike belange van rooibostee-produsente te dien. RSG Landbou gesels met Werner Nieuwoudt hieroor.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

It is almost time for the annual GSSA congress

Estimated reading time: 4 minutes The 59th Annual Congress of the Grassland Society of Southern Africa (GSSA) is set to be a landmark event...