RSG Landbou: 29 November 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Die Landbounavorsingsraad (LNR) het verlede week die wenners van hul vleisbeestoekennings bekendgemaak. Dit is die 44ste keer wat dié geleentheid aangebied word en daar was sewe kategorieë waarvoor ons land se beste beesboere kon kwalifiseer. RSG Landbou het dié geleentheid bygewoon en daar met dr Ben Greyling van die LNR gesels. Ons luister ook hoe twee wenners vertel van hul benadering.

Daarna is Heinrich Victor van OVK ook terug met die nuutste wolmarkverslag.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco Animal Health

Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improving the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to address global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories