RSG Landbou: 28 November 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Plaaseienaars, asook haas- en konyneienaars, is gewaarsku dat konynbloedingsiekte vir die eerste keer in Suid-Afrika aangemeld is. Alhoewel dit tans net in die Wes- en Noord-Kaap voorkom, versprei dit soos ‘n veldbrand. Op RSG Landbou gesels ons met Bonnie Schumann van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe daaroor.

Die Wes-Kaap Boerbokklub hou eersdaags hul veiling op Moorreesburg en Dieter Schutte vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer hieroor.

Dan gesels Jurgens Reynders van DanBred oor varkgenetika en wat vir die produsent van belang is om aan die verbruiker se behoeftes te voldoen.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco Animal Health

Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improving the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to address global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Luister RSG Landbou Maandae tot Donderdae op RSG, 100 tot 104 FM, as Lise Roberts soggens van 05:25 tot 05:55 met belangrike rolspelers in die landboubedryf gesels. Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @rsglandbou en #RSGlandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za

Popular stories