Sunday, May 28, 2023
HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 27 Maart 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 27 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media

Volgens die bekende landskap-ekoloog, Dave Pepler, moet veeprodusente nie ophou boer as gevolg hul hoë koolstofvoetspoor nie, maar wel, slimmer boer. Hy was een van die sprekers by ‘n RPO-dag in die Noord-Kaap. Luister hierna in Maandag se aflewering van RSG Landbou.

Jaco du Plessis van Afgri-veevoere vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die suiwelbedryf en hoe produsente aanpassings moet maak om haalbare doelwitte te bereik.

Daarna gesels Arthur de Villiers van AG Bonsmara oor hul 31ste produksieveiling wat op 12 April in die Vrede-omgewing plaasvind. Hy brei onder andere ook uit oor wat kopers by die veiling te wagte kan wees.

Daar is ook nuus oor veilings wat die volgende paar weke plaasvind.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

RSG Landbou: 25 Mei 2023 – geborg deur Plaas Media

Tydens RSG Landbou se besoek aan Nampo het ons by leerlinge van Hoërskool Wagpos naby Brits, en Landbou-ingenieurstudente van die Noordwes Universiteit gehoor wat...