Tuesday, January 13, 2026

RSG Landbou: 27 Februarie 2025 – geborg deur Pioneer

Tienie du Plessis is ‘n Dohne Merino-skaapboer van Steynsburg, maar hy is ook bekend vir sy skaapskeervernuf. Hy is sedert 2009 by skaapskeer betrokke en tans het hy as skeerkontrakteur, ses spanne in die veld. Hy vertel onder meer van sy liefde vir dié bedryf en hul T24-veldtog, waar hy 363 merino-ooie binne nege ure geskeer het.

Johan van den Berg is dan terug met ons landbou-weernuus asook Chris Derksen met hierdie week se vleisprysverslag.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Pioneer.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must read

Klimaatbestande voedselproduksie is waar wins en die planeet ontmoet

Estimated reading time: 6 minutes Die VN se klimaatsveranderingskonferensie (COP30), het die belangrike rol van landbou in die stryd teen klimaatsverandering beklemtoon. Dit raak al...

Katoen-verwysingsprys: Week van 5 tot 9 Januarie

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....

RSG Landbou: 13 Januarie 2026 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Suid-Afrika se appelkoosbedryf, Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk werp lig op kalwer vrektes...

LandbouRadio: 13 Januarie 2026

In Dinsdag, 13 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Thalia Brameld, tegniese adviseur en bemarker by SA Stamboek, gesels oor die Logix...

Eastern Cape farmers help secure conservation

Estimated reading time: 4 minutes Across the Eastern Cape, groups of landholders manage their natural resources collectively, rather than individually at farm level. Wildlife, water,...