HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 27 April 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 27 April 2023 – geborg deur Plaas Media

In 1851 is die Pietermaritzburg Fair vir die eerste keer gehou en vandag staan dit as die Royal Show bekend. Volgens Angus Williamson is die bekende goue parade vir die verskillende vee-rasse, ‘n hoogtepunt. Hy vertel in Donderdag se aflewering van RSG Landbou wat besoekers van vanjaar se skou kan verwag.

Johan van den Berg is op sy pos met die weeklikse bespreking oor weerstoestande en hoe dit landbou beïnvloed.

Chris Derksen bring RSG Landbou-luisteraars op hoogte van die weeklikse bees-, skaap- en bokvleispryse wat by veilings in die Noord-Vrystaat behaal is.

Frans de Klerk, ‘n onafhanklike analis, kyk dié week na die beweging van die soja-prys.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Agbiz 2023 media day: SA needs all the markets it can...

Estimated reading time: 4 minutes After decades of growth, the global economy is possibly cooling down to similar levels of the inter-war period between...