RSG Landbou: 26 Augustus 2024 – geborg deur die Brahman-beestelersgenootskap

Die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika het in 2015 met vleisgehaltenavorsing, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, begin. Sytze Smit gee terugvoer.

Merino SA se nasionale veiling en algemene jaarvergadering het onlangs op Graaff-Reinet plaasgevind. Ons hoor van Grant Naudé wat as president verkies is.

Verder brei Giepie Calldo en Michelle Versfeld van BKB uit oor die waarde van goeie ramseleksie.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Brahman Beestelersgenootskap.

Daar is een vleisbeesras in Suider-Afrika wat die samestelling van kommersiële kuddes verander het weens sy veelsydige prestasie. Kosmeties of geneties is die ras in die kommersialisering van die veebedryf ‘n opsie waarmee rekening gehou moet word. Die bydrae wat tot die stoet- en kommersiële bedryf gemaak is, kan as merkwaardig beskryf word.  

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Die Sybokhaarbemagtigingstrust: Ekonomiese vordering deur inklusiwiteit en diversiteit

Estimated reading time: 5 minutes Die Sybokhaarbemagtigingstrust funksioneer onder die sambreel van Sybokhaar Suid-Afrika en...

Cover crop mixes: Composition and species for summer

Estimated reading time: 7 minutes Soil health is a key objective when designing a cover...

Prickly pears as a grazing crop

Estimated reading time: 8 minutes The first prickly pears arrived in South Africa shortly after...

’n Belegging in prestasietoetsing verseker volhoubare kuddeverbetering

Estimated reading time: 4 minutes Diere se prestasie word bepaal deur hul genetiese samestelling sowel...