HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 25 September 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 25 September 2023 – geborg deur Plaas Media

Die Noordwes-varkstudiegroep is een van die min oorblywende groepe van sy aard wat steeds aktief is. Die groep vier vanjaar sy 46ste bestaansjaar en was in Augustus byeen in Potchefstroom. Ons hoor wat dr Pieter Grimbeek oor die groep te sê gehad het, in Maandag se aflewering van RSG Landbou.

Daarna gesels dr Johnny van der Merwe van AMT met RSG Landbou-luisteraars oor die toekoms van die varkvleisbedryf.

Ons vind ook uit watter bydrae ‘n dieregesondheidsmaatskappy tot volhoubare voedsel kan lewer. Dr Natanya Smit van Zoëtis gesels hieroor.

Soos oudergewoonte op ‘n Maandag is daar ook veilingsnuus.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Red meat: Collaboration is the key to success

Estimated reading time: 8 minutes During the 30th Conference and Congress of the Red Meat Abattoir Association (RMAA), a variety of topics were on...