Wednesday, February 19, 2025

RSG Landbou: 24 Oktober – geborg deur Plaas Media

Die toekoms van Merino SA en die waarde van geleenthede vir kleinveeprodusente kom onder bespreking in moreoggend se RSG Landbou. Ons gesels met die president van dié organisasie, Grant Naudé.

‘n Veearts wat in toksikologie gespesialiseer het en deesdae verbonde aan die Universiteit van Pretoria, prof Jan Myburgh, het tydens die LRF Veeskool oor die verband tussen grondgesondheid en dieregesondheid gesels. Ons vind meer hieroor uit.

Chris Derksen gesels soos altyd oor vleispryse en in ons weergesprek het Johan van den Berg ontvang ons hopelik goeie nuus oor reënvooruitsigte vir ons somergraanprodusente.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must read

RPO: New vice-chairs welcomed

Estimated reading time: 3 minutes At the Red Meat Producers’ Organisation (RPO) executive council meeting, held on 13 February 2025 in Pretoria, both vice-chairperson positions...

LandbouRadio: 19 Februarie 2025

In vandag se uitsending van LandbouRadio, kan jy die volgende verwag: Ons gesels met ‘n Karooboer wat ‘n bak plan gemaak het om die droogte...
lusernproduksie

South Africa’s government gains greater power to interfere on farms

Estimated reading time: 5 minutes President Cyril Ramaphosa has recently signed three pieces of legislation into law that will all have a serious impact on...

RSG Landbou: 19 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA

Naspeurbaarheid sal in die nabye toekoms ‘n werklikheid word. Dewald Oliver van RMIS, oftewel die Rooivleisbedryfsdiens, verduidelik waar die bedryf tans is met betrekking...

The Unemployment Insurance Act and the employer’s responsibilities

Estimated reading time: 4 minutes Employers and employees contribute to the fund, and employees who become unemployed, or their beneficiaries where this may be the...