HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 24 Oktober 2023 – geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 24 Oktober 2023 – geborg deur Plaas Media

Cobus van Coller van Viljoenskroon pas al vir etlike jare met groot sukses herlewingslandbou toe, ook met ‘n veekomponent op dekgewasse. Ons vind uit hoe hy te werk gaan in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou.

Jan Schoeman van Kubota SA, brei uit oor hoe onkruid tans effektief deur middel van masjinerie beheer kan word.

Heinrich Victor is op sy pos en lewer ook ‘n uitstekende weeklikse wolmarkverslag.

Luister nou na dié fantastiese onderhoude:

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

RSG Landbou: 4 September 2024 – geborg deur MSD

Die belang van omgewingsreg en -bestuur vergroot namate omgewingskwessies dringender raak. Hierdie onderwerp het onder bespreking gekom tydens Agbiz Grain se 8ste SHEQ-virtuele werksessie....