Sunday, December 4, 2022

RSG Landbou: 24 Oktober 2022 – geborg deur SOILL

Carin Venter onlangs by die Komga-skou ‘n draai gemaak en ons kuier saam haar Maandag en Dinsdag op RSG Landbou by dié skou.

‘n Namibiër, Bianca Lueesse, het vanjaar weggestap met die Molatek/Landbouweekblad Breedplan Stoetteler van die Jaar-toekenning. Dié Simmentalerprodusent gesels in Maandag se aflewering van RSG Landbou oor hulle 130-jarige bestaan.

Ons fokus ook op die SA Boerboktelersvereniging met Michelle Kruger.

Ons sluit die program af met veilingsnuus. André Badenhorst LAB Brahman brei uit oor wat kopers by hulle veiling kan verwag.

Luister nou na hierdie onderhoude.

Who is SOILL?

Delivering quality products that inspire people everywhere to eat and live well.

The mission of SOILL is to be a profitable and sustainable leader in the development and production of high quality healthy products in the edible oils industry. We earn the loyalty and respect of discerned customers through consistent product excellence and by providing customer service of the highest standards. We add value to the agricultural industry through technological innovation. We care for the environment and well-being of all by producing products that promotes healthy living in an ecologically friendly manner.


We strive to uplift the community and to build a prosperous workforce.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur SOILL. Besoek gerus hulle webwerf hier.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories