Abnormale reënval het dié seisoen voorgekom en die voorspelling is dat ons weer ‘n ontploffing in sprinkaangetalle gaan sien. Volgens dr Chris van Dijk, moet veeprodusente vanjaar ekstra versigtig wees want ander insekte kom ook meer voor. Ons hoor in Donderdag se aflewering van RSG Landbou watter raad hy in dié verband het.

Frans de Klerk gesels op RSG Landbou oor die olieprys wat ‘n direkte impak op insetkosteverhogings kan hê.

Die onafhanklike weerkundige, Johan van den Berg, is op sy pos met sy weeklikse bespreking oor weerstoestande en hoe dit landbou affekteer. Daarna bring Chris Derksen RSG Landbou-luisteraars op hoogte van die jongste vleispryse.

Luister na dié onderhoude op RSG Landbou.




Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA

Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society continually aims to be the leader in the beef cattle industry in order to adequately serve local and global producers and stakeholders by:

  • Acting with credibility and integrity at all times
  • Promoting scientific, biological and economic efficiency
  • Promoting practical and efficient production methods
  • Supplying superior, market-related breeding material to the industry
  • Supplying affordable, quality beef to all consumers

Through these actions, the Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society is committed to make a positive contribution to the promotion of a balanced environmentally friendly beef-cattle industry, for the benefit of the general populous and to ultimately support its members in viable business endeavours

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.