RSG Landbou: 23 Januarie 2024 – geborg deur Plaas Media

Inskrywings vir die 2024 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe is reeds oop en ons gesels in RSG Landbou met Breyton Milford van Agri-Expo oor dié kampioenskappe wat vanjaar vir die 191ste keer plaasvind.

Dan is daar veral twee onkruide van die Amaranthus-groep wat in talle gebiede en veral op plase hand uitruk. Prof Charlie Reinhardt, ‘n onkruidwetenskaplike, vertel ons meer.

Heinrich Victor is ook terug met wolveilingsnuus.

Luister nou na dié interessante onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories