Wednesday, February 21, 2024
HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 22 Mei 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 22 Mei 2023 – geborg deur Plaas Media

Tydens SA Stamboek se Nasionale Elite-toekennings by Bloemskou, is Driaan Fourie met sy Marmari Nooitgedacht-perdestoetery in Pretoria, as wenner van die perde-afdeling aangewys. In Maandag se aflewering van RSG Landbou brei ons uit hieroor.

Dan het die SA Kaasfees nuwe eienaars. Die woordvoerder, Jacques Fourie, wat ook besturende direkteur van Simonsvlei is, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor wat hulle planne is.

Daarna gee Alwyn Kraamwinkel van SAMPRO vir RSG Landbou-luisteraars terugvoer oor die verkope van suiwelprodukte in die kleinhandel.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Katoen-verwysingsprys: Week van 12 tot 16 Februarie 2024

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....