Beverley Joseph, ‘n hops en proteaboer van George het in 2021 die Toyota SA Nuwe-oes-toekenning ingepalm. Sy vertel vir RSG Landbou-luisteraars in Dinsdag se aflewering hoe sy by hierdie bedrywe betrokke geraak het.

Dr Gerhard Verdoorn van CropLife SA kuier ook in die RSG Landbou-ateljee. Hy waarsku landbouers teen peste en plae wat tans groot skade aanrig.

Daarna gesels verlede jaar se Agri Noordwes Jongboer van die Jaar, Wernich Lemmer, oor die sukses met sy Bonsmara-kudde.

Luister na dié onderhoude op RSG Landbou.



Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA

Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society continually aims to be the leader in the beef cattle industry in order to adequately serve local and global producers and stakeholders by:

  • Acting with credibility and integrity at all times
  • Promoting scientific, biological and economic efficiency
  • Promoting practical and efficient production methods
  • Supplying superior, market-related breeding material to the industry
  • Supplying affordable, quality beef to all consumers

Through these actions, the Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society is committed to make a positive contribution to the promotion of a balanced environmentally friendly beef-cattle industry, for the benefit of the general populous and to ultimately support its members in viable business endeavours

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.