Tuesday, November 12, 2024
HomePodcastsRSG Landbou: 21 Maart 2024 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 21 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Die BKB Merino Classic word weer vanjaar by die Bloemskou aangebied. Willie van Heerden van Merino SA vertel ons waarna Merino-liefhebbers vanjaar kan uitsien.

Johan van den Berg is ook terug met weersake en Chris Derksen gesels oor vleispryse.

Verder praat ons met ‘n landbou-kommunikasie-spesialis, Lindi Botha, oor die stem van die produsent wat dikwels afwesig is tydens debatte oor voedsel en voedselproduksie. Sy was een van die finaliste in die eerste “Women’s Insight Deliberation”- kompetisie

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Produseer en presteer – dié week op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Get ready for the...