Volgens Richardt Venter van AgSci Unlimited, is dit nodig om tot 15 monsters tydens kuilvoerproduksie te neem. Hy verduidelik aan RSG Landbou-luisteraars hoe dit suksesvol gedoen kan word.

Storting is een van die grootste kwessies wat die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf die afgelope paar jaar knielhalter. Daar is egter lig aan die einde van die tonnel. In Maandag se aflewering van RSG Landbou gesels Izaak Breitenbach hieroor.

Soos oudergewoonte op ‘n Maandag is daar natuurlik ook nuus oor veilings. Mieke Botha van Weltevreden River Ranch vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor wat kopers by die tweede produksieveiling, wat binnekort plaasvind, kan verwag .

Daarna gesels RSG Landbou se medewerker in die Noord-Kaap, Koos du Pisanie met Hendri Truter van Deli-Co oor die behoefte van die skaapvleisverbruiker.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.





Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco / Bayer

Who is Elanco Animal Health?

An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.