Saturday, January 28, 2023

RSG Landbou: 21 Desember 2022 – geborg deur AECI Plant Health

Snywurms, wat veral jong gesaaides aanval, het natuurlike vyande soos voëls, parasitiese wespes en selfs meerkatte. Dit is egter nie genoeg vir ekonomiese beheer nie. Antonie Botes van AECI Plant Health gee raad in Woensdag se aflewering van RSG Landbou. Hy verduidelik ook waarom daar die afgelope drie seisoene so baie gevalle van swak snywurmbeheer gerapporteer is.

Die varkbedryf het vanjaar omtrent 20 000 sôe verloor maar dié bedryf bly innoverend en positief oor hul toekoms. RSG Landbou het onlangs tydens ‘n mediadag met Johann Kotzé van die SA Varkvleisprodusente-organisasie gesels.

Dr Ivan Meyer vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor veiligheid vir landbou in die Wes-Kaap oor die feestyd.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health. Besoek gerus hulle webwerf hier.

Who is AECI Plant Health?

AECI Plant Health is a South African company within the AECI Group of Companies serving the agricultural sector with pride. AECI Plant Health has been an ally to farmers in Africa for many years, and with the move towards sustainable agriculture, AECI Plant Health with its NuWay® programme, and its extensive range of products and services, aims to work with farmers to preserve our natural resources, restore soil biology and address the need for producing nutritious food. Agriculture worldwide is under pressure to reduce pesticide and fertilizer usage whilst increasing crop yields to feed a growing world population. There is now a move away from the total reliance on traditional chemicals and synthetic fertilizers towards a more responsible and sustainable approach of cultivating crops that protects the environment and its precious resources. Our approach is to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in the growing of crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories