Wednesday, October 9, 2024

RSG Landbou: 20 Mei 2024 – geborg deur Nutrico

Die LlimaLethu-bemagtigingsprojek, wat op boere in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal gemik is, kom onder bespreking. Mihan Louw van African Seeds Group verduidelik hoe hulle en ander instansies, 20 boere as deel van fase een van die projek, bemagtig.

Ons gesels ook oor grondgesondheid met Kenny Beeton van Nutrico. Daar is verskeie faktore en praktyke in landbou wat goeie grondgesondheid kan verseker en een hiervan is die gebruik van seewier.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Nutrico

Nutrico is ‘n gespesialiseerde formuleerder, vervaardiger en verskaffer van verskei multifunksionele plantvoeding, beskerming en biostimulerende produkte. Hulle is daartoe verbind om doeltreffende produkte te verskaf, ondersteun deur langtermyn-kliënteverhoudings en interne vervaardigingskundigheid.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Wees lief vir jou motor

Estimated reading time: 4 minutes “Waarom poets Mbali ons Stout se wiele blink?” vra Gert...

Boosting communal sheep production

Estimated reading time: 8 minutes The National Wool Growers’ Association (NWGA) has significantly increased wool...

Veldverbetering is ’n 100-jaar wedloop

Estimated reading time: 7 minutes Charl, 2024 se Veeplaas Klimaatslim-ambassadeur, sê dit is vir hom...

A healthy gut makes for a healthy pig

Estimated reading time: 5 minutes The diets of healthy pigs consist of a series of...