RSG Landbou: 20 Desember 2022 – geborg deur AECI Plant Health

36
RSG Landbou

Die Orpington-hoender se ontstaan dateer terug na die 1800’s in Brittanje. In Suid-Afrika is dié hoenderspesie ‘n uiters gewilde skouhoender. In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou gesels ons met Manie van Wyk van die Orpington-Klub van Suid-Afrika.

Die 13-jarige Mia Schabort vertel ook wat belangrik is wanneer jy ‘n hoender vir ‘n skou voorberei.

Dan kan byeboere van regoor Afrika uitsien na ‘n geleentheid in Durban volgende jaar, die Apimondia Africa 2023. Inge Austin van die Suid-Afrikaanse Byebedryfsorganisasie vertel ons meer.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health. Besoek gerus hulle webwerf hier.

Who is AECI Plant Health?

AECI Plant Health is a South African company within the AECI Group of Companies serving the agricultural sector with pride. AECI Plant Health has been an ally to farmers in Africa for many years, and with the move towards sustainable agriculture, AECI Plant Health with its NuWay® programme, and its extensive range of products and services, aims to work with farmers to preserve our natural resources, restore soil biology and address the need for producing nutritious food. Agriculture worldwide is under pressure to reduce pesticide and fertilizer usage whilst increasing crop yields to feed a growing world population. There is now a move away from the total reliance on traditional chemicals and synthetic fertilizers towards a more responsible and sustainable approach of cultivating crops that protects the environment and its precious resources. Our approach is to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in the growing of crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.