HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 19 September 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 19 September 2023 – geborg deur Plaas Media

Om die volhoubare produksie van gesonde voedsel in Suid-Afrika te verseker, moet dierevoedingsmaatskappye ook verantwoordelikheid neem. So sê Terry Wiggill van Chemunique in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou. Hulle vier op 1 November vanjaar hul 25ste bestaansjaar.

Fertasa, wat die plaaslike kunsmisbedryf verteenwoordig, bied op 28 September by die WNNR in Pretoria hul simposium aan, en die fokus is op grond- en plantgesondheid. Ons gesels met dr Pieter Haumann hieroor.

Heinrich Victor bring RSG Landbou-luisteraars bring op hoogte van pryse wat by die laaste wolveiling behaal is.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 4 minutes Johan van den Berg ken sy storie as dit by die weer kom. Hy het die afgelope week met...