RSG Landbou: 19 Oktober 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Die bontbosluis kan groot ekonomiese verliese vir veeboere veroorsaak. Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid verduidelik in Woensdag se aflewering van RSG Landbou hoe dié probleem aangespreek kan word.

Wat is die gemiddelde koste van IT binne die landbou- en voedselwaardekettingbesighede? Hierdie verslag word eersdaags deur Grovation bekend gemaak en Sarel Visser verskaf meer besonderhede hieroor aan RSG Landbou-luisteraars.

André Brink van Groot Phesantekraal by Durbanville, is een van vanjaar se Graanprodusent van die Jaar-finaliste en ons gesels met hom oor sy boerdery.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco Animal Health

Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improving the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to address global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories